{ Fast Memory Manager: Messages Afrikaans translation by Pierre le Riche. } unit FastMM4Messages; interface {$Include FastMM4Options.inc} const {The name of the debug info support DLL} FullDebugModeLibraryName32Bit = 'FastMM_FullDebugMode.dll'; FullDebugModeLibraryName64Bit = 'FastMM_FullDebugMode64.dll'; {Event log strings} LogFileExtension = '_MemoryManager_EventLog.txt'#0; CRLF = #13#10; EventSeparator = '--------------------------------'; {Class name messages} UnknownClassNameMsg = 'Onbekend'; {Memory dump message} MemoryDumpMsg = #13#10#13#10'Huidige geheue inhoud: 256 grepe vanaf adres '; {Block Error Messages} BlockScanLogHeader = 'Geallokeerde blok gelys deur LogAllocatedBlocksToFile. The grootte is: '; ErrorMsgHeader = 'FastMM het ''n fout teegekom in die uitvoer van ''n '; GetMemMsg = 'GetMem'; FreeMemMsg = 'FreeMem'; ReallocMemMsg = 'ReallocMem'; BlockCheckMsg = 'ongebruikte blok toets'; OperationMsg = ' proses. '; BlockHeaderCorruptedMsg = 'Die merker voor die blok is beskadig. '; BlockFooterCorruptedMsg = 'Die merker na die blok is beskadig. '; FreeModifiedErrorMsg = 'FastMM het gevind dat ''n blok verander is sedert dit vrygestel is. '; FreeModifiedDetailMsg = #13#10#13#10'Die veranderde grepe begin posisies (en aantal) is: '; DoubleFreeErrorMsg = '''n Poging is aangewend om ''n ongebruikte blok vry te stel of te herallokeer.'; WrongMMFreeErrorMsg = '''n Poging is aangewend om ''n blok vry te stel of te herallokeer wat deur ''n ander FastMM instansie geallokeer is. Ondersoek jou FastMM deel verstellings.'; PreviousBlockSizeMsg = #13#10#13#10'Die vorige blok grootte was: '; CurrentBlockSizeMsg = #13#10#13#10'Die blok grootte is: '; PreviousObjectClassMsg = #13#10#13#10'Die blok is voorheen gebruik vir ''n objek van die klas: '; CurrentObjectClassMsg = #13#10#13#10'Die blok word huidiglik gebruik vir ''n objek van die klas: '; PreviousAllocationGroupMsg = #13#10#13#10'Die allokasie groep was: '; PreviousAllocationNumberMsg = #13#10#13#10'Die allokasie nommer was: '; CurrentAllocationGroupMsg = #13#10#13#10'Die allokasie groep is: '; CurrentAllocationNumberMsg = #13#10#13#10'Die allokasie nommer is: '; BlockErrorMsgTitle = 'Geheue Fout'; VirtualMethodErrorHeader = 'FastMM het ''n poging onderskep om ''n virtuele funksie of prosedure van ''n vrygestelde objek te roep. ''n Toegangsfout sal nou veroorsaak word om die proses te onderbreek.'; InterfaceErrorHeader = 'FastMM het ''n poging onderskep om ''n koppelvlak van ''n vrygestelde objek te gebruik. ''n Toegangsfout sal nou veroorsaak word om die proses te onderbreek.'; BlockHeaderCorruptedNoHistoryMsg = ' Ongelukkig is die merker voor die blok beskadig en dus is geen blok geskiedenis beskikbaar nie.'; FreedObjectClassMsg = #13#10#13#10'Vrygestelde objek klas: '; VirtualMethodName = #13#10#13#10'Virtuele funksie/prosedure: '; VirtualMethodOffset = 'VMT Adres +'; VirtualMethodAddress = #13#10#13#10'Virtuele funksie/prosedure address: '; {Stack trace messages} CurrentThreadIDMsg = #13#10#13#10'Die huidige thread ID is 0x'; CurrentStackTraceMsg = ', en die stapel spoor (terugkeer adresse) wat gelei het tot die fout is:'; ThreadIDPrevAllocMsg = #13#10#13#10'Die blok is voorheen geallokeer deur thread 0x'; ThreadIDAtAllocMsg = #13#10#13#10'Die blok is geallokeer deur thread 0x'; ThreadIDAtFreeMsg = #13#10#13#10'Die blok is voorheen vrygestel deur thread 0x'; ThreadIDAtObjectAllocMsg = #13#10#13#10'Die objek is geallokeer deur thread 0x'; ThreadIDAtObjectFreeMsg = #13#10#13#10'Die objek is daarna vrygestel deur thread 0x'; StackTraceMsg = ', en die stapel spoor (terugkeer adresse) was toe:'; {Installation Messages} AlreadyInstalledMsg = 'FastMM4 is alreeds geïnstalleer.'; AlreadyInstalledTitle = 'Alreeds geïnstalleer.'; OtherMMInstalledMsg = 'FastMM4 kan nie geïnstalleer word nie, want ''n ander ' + 'derde party geheuebestuurder is alreeds geïnstalleer.'#13#10'Indien jy FastMM4 wil gebruik, ' + 'verseker asb. dat FastMM4.pas die eerste leêr is in die "uses"' + #13#10'afdeling van jou projek se .dpr leêr.'; OtherMMInstalledTitle = 'FastMM4 kan nie geïnstalleer word nie - ''n ander geheue bestuurder is alreeds geïnstalleer'; MemoryAllocatedMsg = 'FastMM4 kan nie geïnstalleer word nie aangesien geheue reeds ' + 'geallokeer is deur die verstek geheue bestuurder.'#13#10'FastMM4.pas MOET ' + 'die eerste leêr wees in jou projek se .dpr leêr, andersins mag geheie geallokeer word' + ''#13#10'deur die verstek geheue bestuurder voordat FastMM4 ' + 'beheer verkry. '#13#10#13#10'As jy ''n foutvanger soos MadExcept gebruik ' + '(of enigiets wat die peuter met die inisialiseringsvolgorder van eenhede),' + #13#10' gaan in sy opstelling bladsy in en verseker dat FastMM4.pas eerste geïnisialiseer word.'; MemoryAllocatedTitle = 'FastMM4 kan nie geïnstalleer word nie - geheue is alreeds geallokeer'; {Leak checking messages} LeakLogHeader = '''n Geheue blok het gelek. Die grootte is: '; LeakMessageHeader = 'Hierdie program het geheue gelek. '; SmallLeakDetail = 'Die klein blok lekkasies is' {$ifdef HideExpectedLeaksRegisteredByPointer} + ' (verwagte lekkasies geregistreer deur wyser is uitgesluit)' {$endif} + ':'#13#10; LargeLeakDetail = 'Die groottes van medium en groot blok lekkasies is' {$ifdef HideExpectedLeaksRegisteredByPointer} + ' (verwagte lekkasies geregistreer deur wyser is uitgesluit)' {$endif} + ': '; BytesMessage = ' grepe: '; AnsiStringBlockMessage = 'AnsiString'; UnicodeStringBlockMessage = 'UnicodeString'; LeakMessageFooter = #13#10 {$ifndef HideMemoryLeakHintMessage} + #13#10'Nota: ' {$ifdef RequireIDEPresenceForLeakReporting} + 'Die geheie lekkasie toets word slegs gedoen indien Delphi op daardie tydstip op die masjien loop. ' {$endif} {$ifdef FullDebugMode} {$ifdef LogMemoryLeakDetailToFile} + 'Lekkasie detail word gelog na ''n teks leêr in dieselfde gids as hierdie program. ' {$else} + 'Sit "LogMemoryLeakDetailToFile" aan om ''n gedetailleerde verslag oor al die geheue lekkasies na teksleêr te skryf. ' {$endif} {$else} + 'Sit die "FullDebugMode" en "LogMemoryLeakDetailToFile" opsies aan om ''n gedetailleerde verslag oor al die geheue lekkasies na teksleêr te skryf. ' {$endif} + 'Om die lekkasie toets te deaktiveer, sit die "EnableMemoryLeakReporting" opsie af.'#13#10 {$endif} + #0; LeakMessageTitle = 'Geheue Lekkasie'; {$ifdef UseOutputDebugString} FastMMInstallMsg = 'FastMM has been installed.'; FastMMInstallSharedMsg = 'Sharing an existing instance of FastMM.'; FastMMUninstallMsg = 'FastMM has been uninstalled.'; FastMMUninstallSharedMsg = 'Stopped sharing an existing instance of FastMM.'; {$endif} {$ifdef DetectMMOperationsAfterUninstall} InvalidOperationTitle = 'MM Operation after uninstall.'; InvalidGetMemMsg = 'FastMM has detected a GetMem call after FastMM was uninstalled.'; InvalidFreeMemMsg = 'FastMM has detected a FreeMem call after FastMM was uninstalled.'; InvalidReallocMemMsg = 'FastMM has detected a ReallocMem call after FastMM was uninstalled.'; InvalidAllocMemMsg = 'FastMM has detected an AllocMem call after FastMM was uninstalled.'; {$endif} implementation end.